Sport
Verlede week was daar baie sport aan die gang by die skool. Die derde hokkiespan het hul eerste wedstryd van die seisoen, maar ongelukkig verloor 2-0. Die eerste netbalspan het 'n wedstryd teen 'n baie sterk span hierdie week en ongelukkig is ons verloor 21-13.